Cart:

You have no items in your shopping cart.

Fotoplakwerk Begin By Die Begin

Was:  R 95.00
Now:  R 71.25

Quick Overview

Fotoplakwerk: begin by die begin is anders as die meeste ander fotoplakboeke deurdat dit die klem op die fotos plaas eerder as die tooisels wat hulle so maklik kan oorweldig. Hierdie boek met tegnieke as die vertrekpunt - alles duidelik met stap-vir-stap fotos geillustreer. Elke tegniek, oorspronklikes sowel as tradisioneles, , Read More
show more craft  |  show more crochet

ISBN: 9781920479152

Availability: 95 in stock

Fotoplakwerk Begin By Die Begin

Fotoplakwerk: begin by die begin is anders as die meeste ander fotoplakboeke deurdat dit die klem op die fotos plaas eerder as die tooisels wat hulle so maklik kan oorweldig. Hierdie boek met tegnieke as die vertrekpunt - alles duidelik met stap-vir-stap fotos geillustreer. Elke tegniek, oorspronklikes sowel as tradisioneles, word verder toegelig met pragfotos van fotoplakbladsye waar die tegniek gebruik is. Die boek wemel van deeglik beproefde wenke, en besparingsvoorstelle word deurgaans gemaak. Met basiese sowel as gevorderde tegnieke bied dit al die inligting wat jy nodig het om te begin, maar ook genoeg om gevorderde fotoplakkers nader te lok. Meer as 150 voorbeeldblaaie sal jou inspireer en leer, en die uitgebreide byskrufte gee nog bykomende inligting eerder as om die ooglopende te herhaal.